Om met vuur te speel

ebook

By Lucille du Toit

cover image of Om met vuur te speel

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Die brandbestryding-vlieënier Matt Marais se nuwe buurvrou, Sasha Harold, maak uit die staanspoor gevoelens in hom wakker. Nie een van die twee is egter in die mark vir 'n verhouding nie: Matt omdat hy nog die josie in is ná die verbrokkeling van sy vorige verhouding, en Sasha omdat sy 'n wêreld van moeilikheid agter haar laat. Boonop stem Matt nie saam met die wyse waarop Sasha haar drome wil najaag nie. Sasha met haar groot bruin oë laat hom aan 'n verterende vuur dink en as hy nie versigtig is nie, gaan sy hom vaskeer. Die hemel weet: Hy wil nooit weer sy vingers verbrand nie. Matt bly wonder: Hoekom het sy haar gerieflike lewe in die Kaap agtergelaat? Sal hulle vir mekaar 'n heenkome en veilige hawe kan bied?
Om met vuur te speel