Die rooikop en die redakteur en ander stories

ebook 1955–1959

By André P. Brink

cover image of Die rooikop en die redakteur en ander stories

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
In hierdie versamelbundel bring H&R vroeë verhale deur een van Afrikaans se belangrikste skrywers in een band byeen. Vóór die Sestiger-beweging en internasionale literêre aansien het André Brink sy loopbaan begin as skrywer van spannings- en liefdesverhale met. Die vermaaklike stories in dié bundel het gedurende die 50's in die Die Huisgenoot en Die Brandwag verskyn. 'n Kombinasie van Brink se eiesoortige humor met 'n tikkie nostalgie – perfek vir 'n ouer én nuwe geslag lesers.
Die rooikop en die redakteur en ander stories