cover image of Ys

Ys

by Rudie van Rensburg

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Kassie Kasselman en Rooi Els bevind hulle in die Spesiale Spookeenheid – 'n elite groep van die SAPD. Maar as oud-stasiespeurders word hul vaardighede ernstig bevraagteken deur hul nuwe bevelvoerder. Wanneer 'n Amerikaanse wetenskaplike in 'n Waterfront-hotel vermoor word, is dit 'n gulde geleentheid om hul staal te wys, tussendeur 'n Washington-gekonkel, 'n oud-Pollsmoor-gevangene op vrye voet in Kaapstad en duisterhede in hul bevelvoerder se persoonlike lewe. En dan is daar die man met Die Drang . . . en sy kettingsaag. Ysingwekkende oomblikke wag op Kassie en Rooi.

Publication Details

Publisher:
Queillerie
Publication Date:
2018

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read 451.3 KB
  • Adobe EPUB eBook 451.3 KB

Rudie van Rensburg (Author)

Rudie van Rensburg woon in Kaapstad en het al vyf uiters gewilde spanningsverhale geskryf: Slagyster, Kopskoot, Judaskus, Pirana en Kamikaze. Hy was ook samesteller van die misdaadverhalebundel Op die spoor van en het 'n besige 2017 afgesluit met ...

More about Rudie van Rensburg
Ys
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free