Droomkrans se engelman

ebook

By Moryn Hanzen

cover image of Droomkrans se engelman

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Zoetstroom is 'n klein dorpie en dis presies wat kunstenaar Dia Malan wil hê: 'n stil plekkie om rus vir haar siel te vind. Sy besef egter gou dat die plaas Droomkrans waarskynlik nie die oase gaan wees waarop sy gehoop het nie. Dia het immers nie nét 'n plaas geërf nie: Daar is ook twee koddige huismaats én 'n geheimsinnige huurder in die kothuis. Boonop is die huurder, Han Gericke, 'n soort befoeterd wat mens nou nie aldag agter élke bos uitskop nie. 'n Verbode ondersoek by dié aantreklike man se woning lewer ook meer vrae as antwoorde op. Dia en Han sukkel aanvanklik om mekaar se geite en giere te verstaan en albei se hardkoppigheid vergemaklik nie juis die situasie nie. Net toe dinge mooi in mekaar begin pas, arriveer twee stadsjapies. Nou moet Dia besluit: Gaan sy haar geheime onthul of moet sy wéér elders oorbegin?
Droomkrans se engelman