Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
<p>Haar loopbaan as internasionale model is verby. Haar droom het 'n nagmerrie geword. Tog klou Vlam aan Zayed bin Zayed Al Khalifa Sy het hom in die Burj Al Arab gesien, die luuksehotel in Dubai. Hoe kan sy hom vergeet? Toe al het hy haar laat bewe, met sy fors skouers, die manier hoe hy sy kop draai, sy donker oë met die lagplooitjies. En nou in die woestyn, omring deur sy harem. Zayed beteken vir haar oorlewing. Sy weet hul ekstase is ontvlugting. En Vlam besef maar te goed – hy verwag eintlik net 'n beloning as hy haar veilig by die konsulaat besorg ... ás hulle daar uitkom.</p>