Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Dié roerende roman was in 2011 naaswenner in LAPA se romankompetisie. Die leser ontmoet Wilhelmina in 1984 in Sebokeng as 'n skerpsinnige, wyse en enigmatiese een-en-tagtigjarige grootouma. Binne die broeiende, voortslepende politieke onrus bars geweld en chaos uit. Teen hierdie onstabiele agtergrond beleef sy weer haar kinderdae en ander herinneringe.