Vroue van Atlantis

ebook

By Anastasia de Vries

cover image of Vroue van Atlantis

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Twaalf ongelooflike vroue wat 'n verskil maak tussen die bendes, die werkloosheid en die koeëls. Atlantis is steeds die verlore stad, maar hierdie twaalf vroue se verhale inspireer. Hulle het besluit om nie moed op te gee nie. Hulle stories is dié van moed, optimisme en inspirasie. Dit is 'n moetlees vir almal wat glo dat liefde en geloof 'n verskil kán maak. Atlantis aan die Weskus was die breinkind van 'n vorige regering se "desentralisasiebeleid" – maar is tans die toonvenster van ontheemding. Uit hierdie wanhoop, brand dié twaalf vroue se stories soos fakkelligte in 'n lang, donker nag. Hulle is: Francis Brown, Mary-Ann Cedras, Chrissie Cloete, Mandy Jonker, Christine Lewis, Sylvia Losper, Lenie Maya, Carol Muller, Sillene Oppel, Olivia Pharo, Mary Tenggren en Rachael Watson.

Die verhale strek van gemeenskapdiens aan gestremde persone, bejaardes en kankerlyers, rehabilitasie van dwelmafhanklikes, MIV/Vigs-voorkoming en

-destigmatisering tot inspirerende vroue wat staan in die onderwys, verpleegdiens, uitsaaiwese, asook 'n sangeres, 'n atleet en 'n tuinier.

Die opbrengs van dié boek sal deur die Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit Wes-Kaapland (UWK) aangewend word as studentebeurse.

Vroue van Atlantis