Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |

Loading... |

Watter soort ou breek by 'n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk?

Zolani Memani, dis wie.

Zolani is moeilikheid met 'n hoofletter "M".

As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen.

Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig vaskyk nie.

Sy wens hy beland pens en pootjies in die haaitenk.

Maar dan ontmoet Zolani vir Ginger die dolfyn. En dit is liefde met die eerste oogopslag ...

Hierdie gewilde jeugroman deur die topverkoperskrywer Jaco Jacobs is nou volledig aangepas en bygewerk vir die skooluitgawe:

* Nasionaal voorgeskryf vir Afrikaans TAT Graad 10 (Roman)

* Bevat agtergrondinligting oor die skrywer

* Pre- en postlees-aktiwiteite en -vrae

* Volledig uitgewerkte antwoorde

* 'n Volledige woordelys