Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Loading... |
<p>Sunette is weer verlief. Sy kan nie glo dat sy haar so oor Pierre verknies het nie. Jaco is die wonderlikste ou wat sy nog ooit ontmoet het ... én hy is mal oor haar. Hy het self so gesê. Terselfdertyd het Shani al haar dae om Dolf sover te kry om oor Monique se dood te kom. Hoekom is ouens so stupid? Hoekom dink hulle dis 'n skande om te huil? As hy net kon huil, sal hy al beter voel. Nou vergryp hy hom aan sy pa se drank ... en as dit op die lappe kom, is dit weer nag in die Brink-gesin.</p>