Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Die tweede boek in die baie gewilde Speurder Annika-reeks. Annika is mal oor speurverhale en raaisels – en sy weet hoe om geheime uit te snuffel. Veral as die geheim ruik na... kunsmis! Iemand gooi die skool se kunsmis in bottlels en verkoop dit. Almal dink oom Gysie, die skoolopsigter, is die skuldige. Maar Annika kan dit nie glo nie. Sy is seker hulle maak 'n fout. Maar hoe gaan sy dit bewys? Annika besluit om al haar speurvernuf te gebruik en die waarheid uit te vind.