Reënboogrant Maats 10

ebook Shani en die sokkie · Reënboogrant Maats

By Ansonette Kruger

cover image of Reënboogrant Maats 10

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
<p>Ou Biltong, die hoof van Laerskool Reënboogrant, het toestemming gegee dat die kinders 'n dans mag reël om geld vir liefdadigheid in te samel. Sunette en Shani weet sommer dit gaan die grootste gebeurtenis ooit wees! Die twee Brink-sussies het net 'n paar klein probleempies. 'n Mens kan nie alleen gaan nie – 'n ou moet jou vra. Terwyl Sunette nog tob oor 'n rok en 'n date, beraam Shani vinnig planne om 'n stunning rok in die hande te kry en die oulikste ou in die skool sover te kry om haar na die sokkie te vra. Nooit in hul wildste drome het hulle kon raai wat alles by so 'n sokkie kan gebeur nie...</p>
Reënboogrant Maats 10