Professor Fungus en die sneeumasjien

ebook Professor Fungus

By Jaco Jacobs

cover image of Professor Fungus en die sneeumasjien

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
<p>Vries! Hierdie pretpark sal jou koue rillings gee ... Bennie en Jenny is opgewonde toe hulle hoor professor Fungus gaan help met 'n nuwe pretpark wat binnekort oopmaak. Winterland lyk na groot pret — daar is 'n ski-helling, rowwe ritte en selfs robotdiere uit die Ystydperk! Maar dan vind Bennie en Jenny uit iets is nie pluis by die pretpark nie. Watter geheimsinnige planne voer die vreemde De Vries-tweeling in die mou? Kort voor lank moet Bennie en Jenny 'n plan maak om die hele wêreld te red — voor die nare tweeling 'n nuwe Ystydperk laat begin! Jong wetenskapliefhebbers (en almal wat mal is oor snaakse stories!) verslind Jaco Jacobs se Professor Fungus-reeks — en die ongelooflike illustrasies deur Johann Strauss sorg sommer vir dubbel die leespret! Elke storie is propvol fantastiese karakters en wilde, skreeusnaakse avonture. En by Einstein se snor, agterin elke boek is daar boonop 'n eksperiment wat jy tuis kan doen!</p>
Professor Fungus en die sneeumasjien