Professor Fungus en die monsterformule

ebook Professor Fungus

By Jaco Jacobs

cover image of Professor Fungus en die monsterformule

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
<p>Daar's 'n monster in die laboratorium ... Jenny is baie opgewonde. Sy het sowaar die hoofrol in die skoolkonsert gekry! Maar toe sy en Bennie die middag voor die konsert by professor Fungus gaan kuier, drink sy per ongeluk 'n vreemde mengsel ... En kort voor lank het dit VREESAANJAENDE gevolge! Jenny se hele lyf word pers en skubberig, haar gesig word harig ... en sy kry 'n stert! Sal professor Fungus betyds 'n teenmiddel kry — voor sy haar rol in die konsert kwyt is? Jong wetenskapliefhebbers (en almal wat mal is oor snaakse stories! ) verslind Jaco Jacobs se professor Fungus-reeks — en die ongelooflike illustrasies deur Johann Strauss sorg sommer vir dubbel die leespret! Elke storie is propvol fantastiese karakters en wilde, skreeusnaakse avonture. En by Einstein se snor, agterin elke boek is daar boonop 'n eksperiment wat jy tuis kan doen!</p>
Professor Fungus en die monsterformule