Maanschijnbaai 2

ebook Nan & Jeannie · Maanschijnbaai

By Chanette Paul

cover image of Maanschijnbaai 2

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
<p>Die Calitze het alles op Maanschijnbaai kom verander. Almal weet teen dié tyd hulle is slette, maar is hulle nie dalk boos ook nie? Daar is selfs sprake dat hulle kan toor, want hoe anders verduidelik mens dat al wat 'n man is vir hulle val? Kyk maar hoe het Sue die arme Zach betower. En Jo vir Saul. Maar die ergste is die geliefde dominee Gideon wat skielik handomkeer 'n ander mens geword het. Het dit iets te doen met Nan se magte? Of dalk met Jeannie se betrokkenheid by daardie sekte? Hoekom anders het die oulike Ieg op vlug geslaan? En nou wil Jeannie boonop 'n restaurant oopmaak en toorkos bedien.</p>
Maanschijnbaai 2