Nagvlerke

ebook

By Jaco Jacobs

cover image of Nagvlerke

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
n Donker, gefrommelde varkgesig met reusagtige ore loer vir my en Dewald. Die ding knipper sy swart kraalogies teen die skerp lig van die flits. Sy liplose bek trek oop in 'n grynslag wat twee rye vlymskerp, blink tande ontbloot. Hy maak 'n dreigende, skirl piepgeluid, en 'n enorme, benerige vlerk kom te voorskyn. My hele lyf voel lam. Ek kan nie glo wat ek sien nie. Vlermuise word nie só groot nie "¦
Nagvlerke