Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Loading... |
<p>Shani kan haar geluk nie glo nie ... haar ouers neem die hele gesin vir 'n kort vakansie Londen toe! Sunette weet nie so mooi of die paar dae in Londen 'n goeie plan is nie. Haar hart is by Jaco wat haar baie nodig het. En nou gaan Pierre ook nog saam om dinge verder te kompliseer. Sy vergeet egter van al haar sorge wanneer sy 'n soen uit 'n onverwagse oord kry ... 'n soen wat in die Guinness Book of Records hoort. In Londen wag daar nog vele ander verrassings op die Brinks. Wie sou kon raai dat Rachelle ook besluit het om inkopies te doen in die stad wat nooit slaap nie? Wanneer sy die Brinks raak loop, kry sy dalk net die kans waarvoor sy lankal wag ... om behoorlik wraak te neem.</p>