Innovasie

ebook Hoe wetenskap Suid-Afrika vorm

By Sarah Wild

cover image of Innovasie

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
<p>As jy 'Suid-Afrika' en 'innovasie' saam in 'n sin noem, sal mense wys die kop knik en sê: 'Ag ja. Pratley Putty. Het jy geweet dit is die enigste Suid-Afrikaanse produk wat na die maan gereis het? ' Hoewel Pratley Putty 'n ereplek in die wêreld het, is dit in die 1960's ontwikkel. Of die Kreepy Krauly, 'n toestel wat outomaties swembaddens skoonmaak en nou regoor die wêreld gebruik word; dit is die eerste keer in die 1970's verkoop. 'Natuurlik is Suid-Afrikaners innoverend! Christiaan Barnard het die eerste hartoorplanting ter wêreld gedoen, ' sê mense. Maar dit was in 1967. Wat doen ons in 2015? Innovasie is 'n viering van die wetenskap en vernuwing wat tans in Suid-Afrika plaasvind, en werklike probleme op grondvlak takel. Dit help ons mense om gesonder, gelukkiger lewens te lei. Sommige van dié uitvindings, soos genetiese navorsing vir pasgemaakte medisyne, kan lewens red; ander, soos 'n unieke manier om titaan te veredel, kan 'n nuwe era vir nywerheid in die land beteken. Al dié innovasies illustreer ons huidige wetenskaplike vordering en ontwikkeling, en vertoon Suid-Afrika se potensiaal vir uitnemendheid.</p>
Innovasie