Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Loading... |
Shani is besig om voor te berei vir 'n belangrike oudisie, daarom kom sy nie eens agter dat Rachelle se danige vriendskap met haar dalk moeilikheid voorspel nie. Rachelle is nie daaraan gewoond om verneder te word nie. Sy onthou goed hoe almal gelag het toe sy op Shani se partytjie in die swembad beland het... en sy gaan beslis wraak neem.