Hoeveel tande het 'n krokodil?

ebook

By Jaco Jacobs

cover image of Hoeveel tande het 'n krokodil?

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
<p>Reptiele en amfibieë is van die heel interessantste diere op aarde. Hulle bestaan al miljoene jare lank, baie langer as wat mense op aarde woon. Wetenskaplikes bereken daar is ongeveer 500 verskillende reptielspesies en ongeveer 130 verskillende soorte amfibieë in Suid-Afrika. In hierdie boek kan jy uitvind watter padda die verste kan spring, hoe ver 'n slang kan spoeg, hoe verkleurmannetjies van kleur verander en nog honderde ander interessante dinge oor die wonderlike wêreld van reptiele en amfibieë.</p>
Hoeveel tande het 'n krokodil?