Hart van 'n man

ebook

By Madelein Stoltz

cover image of Hart van 'n man

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
<p>Kiara is moeg vir haar kastige kêrel en bedank boonop by die werk. Toe Liam haar vra om tydelik na klein Lindie by sy huis om te sien, stem sy in, al veroorsaak sy manlike teenwoordigheid 'n onbehoorlike beroering in haar binneste. Om saam met Liam in een huis te woon, is makliker gesê as gedaan, want haar hart praat ewe skielik tale wat haar heeltemal onkant vang. Liam treur immers nog oor sy oorlede vrou. Maar is sy optrede teenoor haar inderdaad platonies of steek daar iets meer daaragter? Sal sy die spook van Liam se oorlede vrou kan besweer, of moet sy die werklikheid in die oë staar en die aftog blaas?</p>
Hart van 'n man