Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Ed is al bykans twintig jaar lank 'n maatskappyman. Sy vrou het hom gelos en hy is moeg vir sy werk, vir sy gefrustreerde ambisie as skrywer, en veral vir die gevoel dat absoluut niks is soos dit moet wees nie. Dit lyk vir hom meer en meer asof hy nie anders sal kan as om drastiese stappe te doen nie ... Hierdie roman gaan alkoholiste na die AA laat stroom; kantoorwerkers daardie gastehuis in Waterval-Boven waaroor hulle droom, laat oopmaak; dit sal verslind word soos 'n honger mens 'n bord Spur-chips met 'n lekker sousie daaroor geniet.