Duiwel in 'n snyerspak

ebook

cover image of Duiwel in 'n snyerspak

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby logo

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Brandt Faber is hard, onwrikbaar, onstuitbaar. Hy draai nie doekies om nie, Leana moet hom betaal – met haar vriendskap, geselskap, en uiteindelik haar lyf. Hy's 'n uitdaging, maar 'n onbekombare sege ... . In hulle veroweringspel is die grense reeds getrek, en gaan daar net verloorders wees. Tog moet Leana saamspeel. Daar is soveel op die spel, en sy moet Jak Litte se dood wreek. Sy't Brandt nodig om wraak te neem, maar hy volg net sy eie reëls. Haar hart wil ook 'n sê hê, en dit weet sy te goed, is onmoontlik. Brandt lê die reëls neer en dit bring haar bitter min in die sak. Sy gaan net verloor.<br><br>
Duiwel in 'n snyerspak