Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Loading... |
<p>'n Splinternuwe BMW. 'n Modelkontrak in Italië. Twee retoervliegkaartjies na enige bestemming van jou keuse. Klere te waarde van R20 000 ... Dis maar net 'n paar van die pryse wat gewen kan word in die Face of the Future-skoonheidskompetisie ... en Shani is vasberade om te wen. Maar sy hou nie rekening met 'n smerige fotograaf se nare bedoelings en met Rachelle se sluwe planne nie. En dan word Sunette boonop ernstig siek en Shani kom voor 'n baie belangrike keuse te staan ...</p>