Reënboogrant Tieners 12

ebook Doodloopstrate · Reënboogrant Tieners

By Louise van Niekerk

cover image of Reënboogrant Tieners 12

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
<p>Alles gebeur in stadige aksie. 'n Motor se remme skree. Die Volla gly en draai dwars in die pad. Daar is 'n knalgeluid toe die motorfiets met die Kewer bots. 'n Rou kreet kom uit Leon se bors. "Shani! Hou vas ..." Dit was net 'n doodonskuldige resies, 'n aand van pret ... Ja, miskien was dit onverantwoordelik, maar niemand moes dóódgegaan het nie. Reënboogrant is in rou gedompel. Vrydag die 13de, die skoknag van die motorongeluk, het 'n jong lewe geëis en in die hospitaal hang nog 'n lewe aan 'n draadjie. Sal reënboogrant ooit weer dieselfde wees?</p>
Reënboogrant Tieners 12