Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |

Loading... |

Watter land het die meeste skape ter wêreld?

Hoeveel weeg die grootste bees?

Hoeveel melk kan 'n koei per dag gee?

Hoe word 'n skaaphond afgerig om op die plaas te help?

Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van plaasdiere kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry! Leer meer oor beeste, perde, skape, bokke, hoenders en ander plaasdiere, en loer in by 'n paar interessante en ongewone plase en ontmoet die diere wat daar woon.