Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |

Loading... |

Hoeveel verskillende soorte goggas is daar op aarde?

Wat is die gevaarlikste gogga op ons planeet?

Wat gebeur alles binne-in 'n bynes?

Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van insekte en ander goggas kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry! Kyk hoe 'n ruspe in 'n skoenlapper verander, ontmoet 'n paar van die vreemde en fantastiese goggas wat in die oertyd geleef het, en vind uit hoe goggas verskillende jagtegnieke gebruik om hul prooi vas te trek.