Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
<p>Ná tien jaar moet Liz Aucamp terug na haar geboortedorp, juis daar waar haar pa haar weggejaag het – skuldig in die oë van die wêreld. Opnuut moet sy haar verlede in die oë kyk, die skuldlas dra, die sondebok wees. En die leuens op dié klein Karoodorpie is ná 'n dekade nog groter, die geheime nog dieper, nog donkerder. Durf sy ingryp daar waar sy juis weggehou is? Mag sy eindelik die leuens en geheime ontbloot en meer as net haarself beskerm? Opstaan en keer ter wille, maar ook ten koste van ander? Juis veg teen mans wat die septer swaai en vroue laat glo hulle hoort niks meer as slagoffers te wees nie?</p>