Die Kaskenades van Jakkals en Wolf

ebook

By Leon Rousseau

cover image of Die Kaskenades van Jakkals en Wolf

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Arme Wolf! Waar hy ook al kom, probeer die skelm Jakkals hom 'n streep trek. Die hare waai behoorlik – en saam beleef die twee van hulle allerhande skreeusnaakse avonture.

Afrikaanse kinders is al geslagte lank versot op Jakkals en Wolf se manewales. Danksy hierdie pragboek kan die jongklomp hulle opnuut verlekker in vyftien prettige, klassieke stories soos:

Jakkals en Wolf en die bottervat

Jakkals en Wolf vang vis

Wolf word Jakkals se ryperd

Jakkals en Wolf en die Rondekopdier

Die Kaskenades van Jakkals en Wolf