Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
<p>Hy lyk soos 'n Keltiese kryger en aanvaar nie nee vir 'n antwoord nie Brian O'Connor is 'n man wat weet wat hy wil hê én hoe om dit te kry. Hy draai elke vrou om sy pinkie, maar het niemand nog toegelaat om sy hart in te palm nie – totdat hy die beeldskone Misha Malan ontmoet. Misha staal haar teen die betowerende uitwerking wat hierdie charismatiese Ier op haar het. Maar dis moeilik, want hulle moet 'n huis op Mauritius saam met ses ander deelnemers aan 'n realiteitsprogram deel. Die prysgeld is 'n halfmiljoen dollar en agte weke is lank ...</p>