Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Die geval van die sadistiese swembad is die eerste in ʼn reeks met die twee eksentrieke maar dodelik effektiewe speurders, Flip Pienaar en Connie Kotze. Daar word gereeld ʼn liggaam in die Honeydew Hacienda meenthuiskompleks aangetref waar die tweeling Johannes en Ester Smuts woon. Laasgenoemde tieners begin flink speurwerk doen, maar die situasie is groter as hulle oorskatte vermoëns, en uiteindelik is dit Flip en Connie wat agter die kap van die byl moet kom.