Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Loading... |
Shani oefen kliphard vir die balletkonsert wat voorlê. Die wenner kry die kans om die rol van Klara in Die Neutekraker saam met die Russiese ballet-geselskap te dans. Sy kan nie wag om met haar nuwe rok op die verhoog te dans nie. Maar 'n onverwagse reënbui dreig om Shani se balletdrome in die wiele te ry.