Die ander erfgenaam

ebook

By Dirna Ackermann

cover image of Die ander erfgenaam

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
<p>As haar oupa se enigste erfgenaam, erf Anselie 'n verwaarloosde Victoriaanse huis op die rand van 'n dorpie in die Klein-Karoo. Daar is egter nie sprake van geld nie. Toe haar verloofde dit hoor, vra hy sy ring terug en Anselie, haar ma en broer verhuis na die ou kasarm toe. Ansebos, soos die huis bekend staan, het geweldig baie restourasiewerk nodig om dit in 'n gastehuis te omskep. Gelukkig daag die geheimsinnige Crafford uit die bloute op en bied sy hulp sonder vergoeding aan. Daar word 'n skat in die huis ontdek en Crafford maak spore met dit — ook met Anselie se hart.</p>
Die ander erfgenaam