Bastian Blom en die pratende portret

ebook

By Jaco Jacobs

cover image of Bastian Blom en die pratende portret

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Bastian is al gewoond daaraan dat vreemde goed met hom gebeur. Maar dis die heel eerste keer dat hy 'n skildery hoor praat. Wat gaan aan met die portret wat sy pa gekoop het? Wie is die vrou op die portret, en hoe het so 'n kosbare skildery op 'n veiling beland?Kort voor lank moet Bastian en Lindi die geheim van die pratende portret probeer oplos – en seker maak dit beland nie in die verkeerde hande nie ...

Bastian Blom en die pratende portret