Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Anri en haar twee Stalmaats-vriende, Karen en Megan, hou baie van die Peace Shelter-kinders wat die ryskool besoek. Veral Nomhle wat net so baie van perde hou soos hulle. Anri-hulle besluit om 'n lekker verrassing vir die skuilingkinders te reel. Maar dan gebeur 'n aaklige ding ... Is Nomhle regtig skuldig? Sal die drie Stalmaats betyds kan uitvind wat gebeur het - voor dit te laat is vir Nomhle?