Allesbehalwe

ebook

By Madelie Human

cover image of Allesbehalwe

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
<p>Corneli is hoogs in haar skik met haar nuwe pos as hoof van openbare betrekkinge by die sakereus Kritzingers. Aan planne om die plek se voorkoms en beeld reg te ruk ontbreek dit haar nie. Net om te hoor die besturende direkteur het vir haar heeltemal 'n ander taak: Sy moet die erfgenaam onder hande neem en van dié "agterlike" boer 'n verfynde en waardige opvolger maak. Waarheen sy ook al die aantreklike blouoogboer neem – of dit 'n dansles of 'n wynproelesing is – die man minag alles wat na klas en kultuur lyk. En haar gevoelens vir hom wat by die dag toeneem, was glad nie deel van die opdrag nie.</p>
Allesbehalwe