Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.
Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Loading... |
Daar le 'n besige tyd vir Anri en die ander Stalmaats voor. Dit is amper die einde van die jaar en die eksamen is om die draai. By die ryskool reel oom Dewald en tannie Maja 'n spesiale afskeidsrit en Anri-hulle besluit om iemand te verras. Boonop moet hulle help om 'n spesiale "akteur" vir haar boetie se kleuterskoolkonsert af te rig. Maar dan gebeur iets wat alles deurmekaarkrap ...