Adri se bosboer

ebook

By Cecile Archer

cover image of Adri se bosboer

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Dit sou net 'n paar maande lange besoek wees vir Adri. Maar hier in Australië se romantiese Outback leer sy 'n beesboer ken. Al is hulle dadelik tot mekaar aangetrokke, is daar altyd die moontlikheid dat hy net die tyd met haar verwyl. Wat van die meisie wat hom in die steek gelaat, maar nou wil terughê? Met die rodeobyeenkoms in Mount Isa gebeur daar onverwagse dinge, dat Adri weet daar lê vir haar groot hartseer voor. Haar terugvlug is reeds bespreek, maar sy het nie rekening gehou met die manier waarop 'n hartstogtelike man soos Nick dinge doen nie ...
Adri se bosboer