Studiewerkgids
ebook ∣ Vers en Vlam: Studiewerkgids · Best Books Studiewerkgidse
By Ilna Stander

Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Hierdie studiewerkgids kan saam met Vers en vlam: 'n poësiebloemlesing vir graad 10 EAT gebruik word. Die aanslag is toeganklik en gerig op die leerder. Dit bevat onder meer: verduidelikings van alle literêre begrippe volgens die KABV vir EAT, pre-, tydens en post-lees-aktiwiteite, kort opsommings van die inhoud van elke gedig in Afrikaans en Engels, verdere woordverklarings, vrae opgestel volgens die KABV met ruimte om antwoorde in neer te skryf, verdere verrykende inligting, wenke en bronne