Christine le Roux Keur 3

ebook

By Christine le Roux

cover image of Christine le Roux Keur 3

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
"Vir die eerste keer voel sy wat die verskil is tussen 'n soen om die skyn te bewaar en een wat haar aan die brand steek sodat sy duisel." In Die honger hart erf Julia Naudé een helfte van haar peetpa se plaas saam met André Malan, sy plaasbestuurder: op voorwaarde dat hulle trou. Julia beskou dit as Middeleeus en belaglik. Sal sy kans sien om vir een jaar met 'n vreemdeling in 'n gereëlde huwelik te tree sodat sy haar erfporsie kan behou? Gita Duinen, in Deel van die pakket, staan op die drumpel van 'n nuwe lewe. Sy begin as persoonlike assistent vir ambassadeur Frans du Toit werk . . . maar soek hy 'n assistent of 'n vrou? Sake raak gekompliseerd en Gita wil meer as net deel van 'n pakket wees. In Verskuilde liefde is Edmund Wiese weer tuis ná sy broer, Fanie, se dood. Tot sy verbasing is hy 'n oom van 'n tweeling en skuldgevoelens begin weer aan hom knaag. Hy kan sien dat sy skoonsuster sukkel om kop bo water te hou met twee babas. Edmund se loopbaan was sy enigste prioriteit; is veertig te oud om van mening te verander?

Available to buy

Amazon logo
Christine le Roux Keur 3
New here? Learn how to read digital books for free