Natuurlike Gesonde Troeteldiere--'n Inleidings Gids tot Naturopatie vir Honde En Katte

ebook

By Julie Massoni

cover image of Natuurlike Gesonde Troeteldiere--'n Inleidings Gids tot Naturopatie vir Honde En Katte

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Natuurlike Gesonde Troeteldiere is 'n inleidings gids tot naturopatie vir honde en katte en sluit inligting in oor 'n natuurlike dieet, voedings aanvullings om jou dier se gesondheid te verbeter asook inligting oor die gebruik van kruie, homeopatie en blom ekstrakte om te help met gesondheid en welstand. Natuurlike alternatiewe vir vlooie, ontwurming, antibiotikas en pyn verligting. Sluit ook inligting in oor die voer van 'n vegetariese dieet vir honde. Geskryf deur 'n gekwalifiseerde dier naturopaat wat al duisende diere gehelp het wat 'n reeks van akuut en chroniese gesondheids toestande het. As jy daarvan sal hou om meer te weet oor die gebruik van natuurlike terapie en hoe om baie gesondheids probleme te vermy, dan is hierdie boek 'n goeie verwysing.
Natuurlike Gesonde Troeteldiere--'n Inleidings Gids tot Naturopatie vir Honde En Katte