Chirurg van harte

ebook

By Susan Pienaar

cover image of Chirurg van harte

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Dokter Hugo Massyn sluit aan by die span van Avianto Hospitaal. Dit blyk dat hy nie veel ooghare vir dokter Natasja Engelin het nie. Wat haar betref, kan hy maan toe vlieg. Altans, eers nadat sy als wat sy kán by hom geleer het. Natasja wil nie muisneste in haar kop ronddra terwyl sy spesialiseer nie. Sy sukkel egter om die beeld van hom, sopnat in die reën met die wit hemp wat elke spier op sy breë bors ten toon stel, uit haar geheue te verban. Wie is al die vrouens in Hugo se lewe? Cassandra is 'n modepop en dokter Marina Botes het klaarblyklik groot waardering vir Hugo se gasvryheid. Boonop wil Hugo se ma haar familie se nalatenskap ten alle koste beskerm en Natasja se familiegeskiedenis is nie juis ideaal nie.
Chirurg van harte