Ace It! Toerisme Graad 10

ebook Ace it!

By N. Moodley

cover image of Ace It! Toerisme Graad 10

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

As jy Toerisme vanaf Graad 10 as 'n vak gekies het, stel jy waarskynlik in toerisme en die gasvryheidsbedryf belang. Indien dit die geval is, sal jy dit deeglik geniet. Dit is egter nie te sĂȘ dat jy nie bykomende hulp benodig om deur die leerplan en jou eksamens te kom nie. Daar is heelwat in die bedryf om te dek, van die verskillende soorte toeriste, na kaartwerk en toer beplanning asook bemarking en ons plaaslike erfenis. Ace It! Toerisme Graad 10 sal jou help om sin te maak van al die inligting en hoe om dit in die alledaagse lewe toe te pas. Uitgebreide beskrywings, toepaslike voorbeelde en innemende aktiwiteite dra alles by tot 'n dieper begrip van hierdie opwindende bedryf.

Ace It! Toerisme Graad 10