Ace It! Lewenswetenskappe Graad 12

ebook Ace it!

By A. Metherell

cover image of Ace It! Lewenswetenskappe Graad 12

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Nou vir die moeilike deel! Jou finale Lewenswetenskappe eksamens (Vraestel 1 en 2) is om die hoek en jy moet weet wat die belangrikste is, hoe die vrae gestel gaan word en watter vaardighede jy benodig om die eksamens te slaag. 'n Algemene klagte by eksaminators is dat leerders wat Lewenswetenskappe Graad 12 loop dikwels die vereiste kennis het, maar nie verstaan hoe om die vrae te beantwoord nie. 'n Eienskap van Ace it! Lewenswetenskappe Graad 12 is eksamenvrae wat jy kan oefen om jou te help voorberei. Gebruik die vrae en aantekeninge om jou kennis te toets asook jou begrip van die vereistes van die vraag. Dit is veral belangrik wanneer dit by Vraestel 2 kom. Ten einde jou vaardighede by die skryf van opstelle in te skerp, is dit noodsaaklik dat jy (a) die inhoud begryp en (b) weet hoe om 'n goeie opstel neer te pen. Ace it! Lewenswetenskappe Graad 12 sal jou met albei help.

Ace It! Lewenswetenskappe Graad 12