We want your feedback!
Click here
cover image of Ace It! Lewenswetenskappe Graad 11

Ace It! Lewenswetenskappe Graad 11

Ace it!

by A. Metherell Author · M. Ortmann Author

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Graad 11 is 'n belangrike akademiese jaar, en waarskynlik die uitdagendste van jou skoolloopbaan. Ace It! Lewenswetenskappe Graad 11 bou voort op die kennis van Graad 10 en bied uitgebriede voorbeelde van begrippe wat jy benodig om met gemak na Graad 12 te vorder. Vaardighede wat verlede jaar vir jou nuut was, sal in hierdie studiegids hersien en vasgelĂȘ word. Ace It! Lewenswetenskappe Graad 11 bevat ook die uiters belangrike Omgewingstudies-afdeling wat in jou Matriek eindeksamen sal voorkom. Eksaminators kla dat die leerders hierdie afdeling nie ordentlik hersien het nie. Wys hulle dat jy die uitsondering is en bou vanjaar en vorentoe, die regte grondslag.

Publication Details

Publisher:
Shuter & Shooter Publishers (Pty)Ltd)
Publication Date:
2017
Series:
Ace it!

Format

  • Adobe PDF eBook 6.2 MB
Ace It! Lewenswetenskappe Graad 11
Copy and paste the code into your website.