Ace It! Geskiedenis Graad 12

ebook Ace it!

By A. Rogers

cover image of Ace It! Geskiedenis Graad 12

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

'n Blik op die Geskiedenis Graad 12 leerplan kan 'n mens afskrik – daar is soveel feite en datums om te onthou! Ace It! Geskiedenis Graad 12 kan dit vir jou makliker maak om die inligting in hanteerbare afdelings af te breek. Dit maak dit makliker om te leer en alles te onthou wat jy vir die eksamen nodig het. Hierdie fokus op feite en datums omtrent geskiedkundige gebeure is dalk 'n belangrike deel van jou voorbereiding op die eindeksamen, maar dit moenie die enigste ding wees waarop jy klem lê nie. Eksamintors spreek dikwels hul kommer uit oor die leerders se gebrek aan vaardighede by die ontleding van bronne om 'n argument te formuleer en te ondersteun. Ace It! Geskiedenis Graad 12 sal jou help om voor te berei deur nuttige en uitvoerige wenke te bied oor die verskillende bronne, insluitend foto's, strokiesprente, plakkate, propaganda en meer.

Ace It! Geskiedenis Graad 12