Ace It! Geskiedenis Graad 11

ebook Ace it!

By A. Rogers

cover image of Ace It! Geskiedenis Graad 11

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Die vermoƫ om gebeure in die geskiedenis te vergelyk, te ontleed en te beskryf is kern komponente van die Graad 11 Geskiedenis eksamen. Geen daarvan sal egter moontlik wees sonder 'n grondige begrip van die opeenvolging van gebeure en omstandighede van 'n sekere geskiedkundige gebeurtenisse nie. Ace it! Geskiedenis Graad 11 sal jou help om hierdie vaardighede te ontwikkel deur die inhoud te verskaf wat jy nodig het om te verstaan wat gebeur het, hoekom en hoe. Dan en dan alleen sal jy dit kan ontleed en dit in die wyer konteks en tydlyn kan plaas. Ace it! Geskiedenis Graad 11 neem 'n bron gebaseerde benadering wat verkieslik is in beide CAPS en IEB-skole. Ace it! Geskiedenis Graad 11 verskaf die nodige vaardighede en konteks om die bronne te gebruik om 'n argument te bevorder of aannames oor 'n spesifieke persoon of gebeurtenis in die geskiedenis te maak. Dis sal jou help om deeglik vir die Graad 11 Geskiedenis eksamen voor te berei.

Ace It! Geskiedenis Graad 11