Die goudbaronne

ebook Die Mannheim-sage 3: Mannheim-sage 3 · Mannheim-sage

By Lerina Erasmus

cover image of Die goudbaronne

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
In die finale deel van Die Mannheim-sage woed die spanninge tussen Deborah Mannheim, Karl Mannheim en Kit Malloy steeds. Deborah se verbittering teenoor haar man, Karl, vererger, en daarby word haar liefde vir Kit galsterig met die verloop van jare. Weens sy onvermoë om sy vrou se liefde te herwin word die lewe vir Karl onuithoudbaar – soveel so dat hy dinge in sy eie hande neem. Maar ook Deborah en Kit dra letsels ná die Boereoorlog. Ten spyte van hul hunkering na mekaar, bly hul liefde onvervul. Op die vooraand van die Eerste Wêreldoorlog ontmoet Kurt, Deborah se seun, vir Victoria, Kit se dogter. Hulle word verlief en is bereid om die besware van hul families teen te staan. Die spanning bereik 'n breekpunt wanneer hulle in 'n skermutseling in Europa vasval en hul liefde 'n duur prys verg . . . Wat hou die toekoms vir die Mannheim- en Malloy-families in? En kan Deborah en Kit, dekades na hulle die eerste keer ontmoet het, uiteindelik versoen raak in hul liefde vir mekaar?
Die goudbaronne