
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Die eerste in 'n reeks kort verhaal bundels deur die skrywers van Malherbe Uitgewers Boekehuis lede op Facebook.'n Boek is 'n mens se beste vriend. Dit praat nie terug nie, dit beskinder jou nie, jy kan lekker huil en lag en selfs kwaad word, alles op een slag in 'n lekker kortverhaalboek.Keur van verhale is so 'n reeks bundels... en kan jou beste vriend wees. Dit is leesstof wat jou 'n paar genotvolle uurtjies sal verskaf waar jy kan vergeet van die lewe om jou.Goeie stories word nie oud nie en moet bewaar word vir Afrikaans en die nageslag en hierdie bundel is defnitief vir die nalatenskap van Afrikaans.Die Boekehuis-skrywers is enig in hul soort en ons kan die bundel aanbeveel vir enige boekrak.