Lang pad na vergifnis

ebook

By Jessica Venter

cover image of Lang pad na vergifnis

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Sal Lisa en Jaques die lang pad na vergifnis kan stap en Jaques sy seun uiteindelik ontmoet?Lees hierdie aangrypende verhaal van tienerliefde en die pad na vergifnis.Lisa sug gefrustreerd. Die verkeer in Voortrekker weg is iets vreesliks die tyd van die oggend. Sy het Jacques by haar ma gaan aflaai. Hy bly by haar in die vakansies. Sy was juis effens laat vanoggend en toe raak sy en haar ma aan die gesels. Nou is sy heeltemal laat en boonop sit sy in 'n hengse verkeersknoop vas. Sy haal diep asem en blaas dit stadig uit. Wat help dit sy jaag haarself op hol. Sy gaan nog steeds laat wees. Sy ontspan effens en draai die radio 'n bietjie harder. Die verkeer skuif-skuif vorentoe. 'n Liedjie speel op die radio. Dit ook nog, sug sy. Haar gedagtes dwaal terug, meer as tien jaar terug.Sy was sewentien jaar oud en op hoƫrskool. Die hoofseun, Jacques Combrink, was bekend onder die meisies. Sy het hom altyd van ver af bewonder. Hy het nog altyd haar hart vinniger laat klop en haar lighoofdig laat voel. Jacques het altyd net die mooiste meisies uitgekies.....
Lang pad na vergifnis