Helene de Kock Keur 2

ebook

By Helene de Kock

cover image of Helene de Kock Keur 2

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
"Strome water kan die liefde nie blus nie, riviere kan dit nie afkoel nie." Drie liefdesverhale wat by mekaar aansluit: Man van kaliber is die verhaal van Jessica en haar uiteindelike ontdekking dat 'n mens se onvolmaaktheid juis sy menslikheid openbaar. Sy ontmoet vir Karel en Kiewiet, sien weer haar ou liefde, Daniël. Maar watter een het werklik "kaliber"? In Vrou van formaat is Danika vies vir mans: 'n vrou moet modelmooi wees of sy is niks in hul oë nie. Van kleins af stry sy teen dié onregverdigheid. En sedert daardie traumatiese aand in Frankryk, het "mooi" vir haar finaal 'n vloekwoord geword! Mense van faam gaan oor tweelingsusters. Debora, die koel advokaat, reken die Mynhards is net 'n klomp snobs. Die sprankelende Diana wil egter graag deel word van dié wynboer-clan, en Debora word teen haar wil ook ingetrek. Maar sy besef vinnig dat daar meer agter dié familie skuil as slegs 'n naam.
Helene de Kock Keur 2